Psalm 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hulle het wat sleg is, teen u gerig;+Hulle het idees uitgedink wat hulle nie kan uitvoer nie.+ Spreuke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die hart van die mens dink dalk sy weg uit,+ maar Jehovah rig sy voetstappe.+ Spreuke 19:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Baie planne is in die hart van ’n man,+ maar die raad van Jehovah sal bly staan.+ Spreuke 20:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ’n Man se voetstappe is van Jehovah.+ Wat die mens betref, hoe kan hy sy weg onderskei?+ 1 Korintiërs 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Maar as iemand in sy hart vasstaan en nie onder dwang verkeer nie, maar gesag oor sy eie wil het en hierdie besluit, om sy maagdelikheid te bewaar, in sy eie hart geneem het, sal hy goed doen.+
11 Want hulle het wat sleg is, teen u gerig;+Hulle het idees uitgedink wat hulle nie kan uitvoer nie.+
37 Maar as iemand in sy hart vasstaan en nie onder dwang verkeer nie, maar gesag oor sy eie wil het en hierdie besluit, om sy maagdelikheid te bewaar, in sy eie hart geneem het, sal hy goed doen.+