18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+
28 En die hele Israel het gehoor van die regterlike beslissing+ wat die koning gegee het; en hulle het bevrees geword vir die koning,+ want hulle het gesien dat die wysheid+ van God in hom was om regterlike beslissings uit te voer.