Psalm 72:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle siel verlos,En hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.+ Spreuke 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+
14 Van onderdrukking en van geweld sal hy hulle siel verlos,En hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë.+
4 Deur geregtigheid laat ’n koning ’n land standhou,+ maar ’n man wat agter omkoopgeskenke aan is, breek dit af.+