Levitikus 19:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Julle moet ’n akkurate weegskaal,+ akkurate gewigte, ’n akkurate efa en ’n akkurate hin hê. Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het. Spreuke 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in ’n volle weegsteen skep hy behae. Esegiël 45:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 ‘Julle moet ’n akkurate weegskaal en ’n akkurate efa en ’n akkurate bat hê.+
36 Julle moet ’n akkurate weegskaal,+ akkurate gewigte, ’n akkurate efa en ’n akkurate hin hê. Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het.
11 ’n Bedrieglike weegskaal is vir Jehovah iets verfoeiliks,+ maar in ’n volle weegsteen skep hy behae.