1 Samuel 14:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En Saul het vir Jehovah gesê: “O God van Israel, gee tog Tummim!”+ Toe is Joʹnatan en Saul aangewys, en die manskappe het uitgegaan.+ Handelinge 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het
41 En Saul het vir Jehovah gesê: “O God van Israel, gee tog Tummim!”+ Toe is Joʹnatan en Saul aangewys, en die manskappe het uitgegaan.+
24 En hulle het gebid en gesê: “U, o Jehovah, wat die harte van almal ken,+ wys uit hierdie twee manne die een aan wat u gekies het