Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Psalm 97:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+
10 O julle wat Jehovah liefhet,+ haat die kwaad.+Hy bewaar die siel van sy lojales;+Uit die hand van die goddeloses verlos hy hulle.+