10 En nou sal ’n swaard+ tot onbepaalde tyd nie van jou eie huis wyk nie,+ omdat jy my verag het, sodat jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, geneem het om jou vrou te word.’
21En in die dae van Dawid was daar ’n hongersnood,+ drie jaar lank, jaar na jaar; en Dawid het die aangesig van Jehovah geraadpleeg. Toe het Jehovah gesê: “Op Saul en op sy huis is daar bloedskuld, omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+