Job 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Plaas tog asseblief my pand by u.+Wie anders sal my die handslag+ tot borgskap gee? Spreuke 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 My seun, as jy vir jou medemens borg gestaan het,+ as jy vir ’n vreemde jou handslag gegee het,+ Spreuke 11:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dit sal sekerlik sleg gaan met ’n mens omdat hy vir ’n vreemdeling borg gestaan het,+ maar wie die handslag haat, bly sonder sorge. Spreuke 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Moenie onder dié wees wat die handslag gee,+ onder dié wat vir lenings borg staan nie.+
15 Dit sal sekerlik sleg gaan met ’n mens omdat hy vir ’n vreemdeling borg gestaan het,+ maar wie die handslag haat, bly sonder sorge.