Genesis 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Al die dae dat die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd, en koue en hitte, en somer en winter, en dag en nag nooit ophou nie.”+ Psalm 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Van die een einde van die hemel is sy uitgang,En sy voltooide kring reik tot aan die ander eindes daarvan;+En niks is verborge vir sy hitte nie.+
22 Al die dae dat die aarde bly staan, sal saaityd en oestyd, en koue en hitte, en somer en winter, en dag en nag nooit ophou nie.”+
6 Van die een einde van die hemel is sy uitgang,En sy voltooide kring reik tot aan die ander eindes daarvan;+En niks is verborge vir sy hitte nie.+