Psalm 119:90 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 90 U getrouheid is van geslag tot geslag.+U het die aarde stewig gevestig, sodat dit kan bly staan.+ Efesiërs 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 volgens die ewige voorneme wat hy gevorm het in verband met die Christus,+ Jesus ons Here,