Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+

  • Psalm 82:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 “Hoe lank sal julle aanhou om onregverdig te oordeel+

      En partydigheid teenoor die goddeloses te betoon?+ Sela.

  • Psalm 94:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hulle rig skerp aanvalle op die siel van die regverdige+

      En verklaar selfs die bloed van die onskuldige goddeloos.+

  • Jesaja 59:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En geregtigheid is teruggedring,+ en regverdigheid het eenvoudig ver weg bly staan.+ Want die waarheid het selfs op die openbare plein gestruikel, en wat reg is, kan nie inkom nie.+

  • Miga 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.

  • Matteus 26:59
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel