19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+
2 En baie van dié wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak,+ sommige tot lewe vir onbepaalde tyd+ en sommige tot smaadhede en tot afsku vir onbepaalde tyd.+