Job 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jou woorde het enigiemand wat struikel, opgerig;+En jy het knakkende knieë sterk gemaak.+ Galasiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+
6 Broers, selfs al begaan iemand die een of ander misstap+ voordat hy daarvan bewus is, moet julle wat geestelik+ bekwaam is, so iemand in ’n gees van sagmoedigheid+ probeer reghelp, terwyl jy op jouself let,+ sodat jy nie ook versoek word nie.+