12 daarom het ek by myself gesê:+ ‘Nou sal die Filistyne teen my aftrek in Gilgal, en ek het nie die aangesig van Jehovah versag nie.’ Toe het ek my gedwing+ en die brandoffer geoffer.”
22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme;
13 Hou op om nog waardelose graanoffers te bring.+ Reukwerk—dit is vir my iets verfoeiliks.+ Nuwemaan+ en sabbat,+ die uitroep van ’n byeenkoms+—ek kan die gebruik van towerkrag+ tesame met die plegtige vergadering nie verdra nie.