Spreuke 10:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die oorvloed van woorde ontbreek die oortreding nie,+ maar wie sy lippe in toom hou, tree verstandig op.+ Prediker 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 ’n tyd om uitmekaar te skeur+ en ’n tyd om aanmekaar te werk;+ ’n tyd om stil te bly+ en ’n tyd om te praat;+ Matteus 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wanneer julle bid, moet julle nie dieselfde dinge oor en oor sê,+ net soos die mense van die nasies nie, want hulle dink dat hulle verhoor sal word omdat hulle baie woorde gebruik.
19 In die oorvloed van woorde ontbreek die oortreding nie,+ maar wie sy lippe in toom hou, tree verstandig op.+
7 ’n tyd om uitmekaar te skeur+ en ’n tyd om aanmekaar te werk;+ ’n tyd om stil te bly+ en ’n tyd om te praat;+
7 Maar wanneer julle bid, moet julle nie dieselfde dinge oor en oor sê,+ net soos die mense van die nasies nie, want hulle dink dat hulle verhoor sal word omdat hulle baie woorde gebruik.