Prediker 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek, ja ek, het my gewend tot al my werke wat my hande verrig het en tot die harde werk waaraan ek hard gewerk het om dit tot stand te bring,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind,+ en daar was niks voordeligs onder die son nie.+
11 En ek, ja ek, het my gewend tot al my werke wat my hande verrig het en tot die harde werk waaraan ek hard gewerk het om dit tot stand te bring,+ en kyk! alles was nietigheid en ’n gejaag na wind,+ en daar was niks voordeligs onder die son nie.+