Daniël 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En weens die grootheid wat Hy hom gegee het, het alle volke, volksgroepe en tale gebewe en vrees voor hom geopenbaar.+ Hy het doodgemaak wie hy wou; en hy het verpletter wie hy wou; en hy het verhef wie hy wou; en hy het verneder wie hy wou.+
19 En weens die grootheid wat Hy hom gegee het, het alle volke, volksgroepe en tale gebewe en vrees voor hom geopenbaar.+ Hy het doodgemaak wie hy wou; en hy het verpletter wie hy wou; en hy het verhef wie hy wou; en hy het verneder wie hy wou.+