Spreuke 14:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die hart van iemand met begrip lê wysheid,+ en te midde van die sotte word dit bekend. Spreuke 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Neig jou oor en hoor die woorde van die wyses,+ sodat jy jou hart op my kennis kan rig.+ Prediker 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+
25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+