25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+
16 In ooreenstemming hiermee het ek my hart daarop gerig+ om wysheid te ken en om die bedrywigheid te sien wat op die aarde beoefen word,+ omdat daar iemand is wat geen slaap met sy oë sien nie, nie bedags of snags nie.+