Deuteronomium 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+ 1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ Psalm 37:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat jou weg aan Jehovah oor+En verlaat jou op hom,+ en hy sal optree.+
3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+