15 Sewe dae moet jy die fees vir Jehovah jou God vier+ op die plek wat Jehovah sal uitkies, want Jehovah jou God sal jou in jou hele opbrengs en in al die werk van jou hand seën,+ en jy moet net vreugdevol wees.+
17 hoewel hy homself inderdaad nie sonder getuienis gelaat het nie deurdat hy goed gedoen het+ deur vir julle reëns+ uit die hemel en vrugbare tye te gee en julle harte geheel en al met voedsel en vrolikheid te vul.”+