Spreuke 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Selfs onder gelag kan die hart pyn ly;+ en blydskap loop op droefheid uit.+ Prediker 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want soos die geluid van dorings onder die pot, so is die gelag van die sot;+ en ook dit is nietigheid.
6 Want soos die geluid van dorings onder die pot, so is die gelag van die sot;+ en ook dit is nietigheid.