Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Die goddelose leen en betaal nie terug nie,+

      Maar die regverdige betoon guns en gee geskenke.+

  • Lukas 6:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+

  • Handelinge 4:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die menigte van dié wat geglo het, was een van hart en siel,+ en nie eers een het gesê dat enige van sy besittings sy eie was nie; maar hulle het alles gemeenskaplik besit.+

  • 2 Korintiërs 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat elkeen doen net soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie teësinnig+ of onder dwang nie, want God het ’n blymoedige gewer lief.+

  • 1 Timoteus 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 om goed te doen,+ om ryk te wees in goeie werke,+ om vrygewig te wees, mededeelsaam,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel