Psalm 71:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 O God, u het my van my jeug af geleer,+En tot nou toe bly ek u wonderlike werke verkondig.+ Psalm 110:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+ Psalm 148:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jong+ manne en ook maagde,+Ou manne+ saam met seuns.+ Lukas 2:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom moes julle na my gaan soek? Het julle nie geweet dat ek in die huis van my Vader moet wees nie?”+ 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
3 U volk+ sal hulle gewillig aanbied+ op die dag van u krygsmag.+In die prag van heiligheid,+ uit die moederskoot van die dagbreek,Het u u geselskap van jong manne net soos doudruppels.+
49 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom moes julle na my gaan soek? Het julle nie geweet dat ek in die huis van my Vader moet wees nie?”+
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+