Job 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die grysaard sowel as die bejaarde is by ons,+Die een wat ryker aan dae is as jou vader. Spreuke 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Grysheid is ’n pragtige kroon+ wanneer dit op die weg van regverdigheid gevind word.+