8 In dié tyd het Salomo+ die ouer+ manne van Israel, al die stamhoofde,+ die owerstes van die vaders,+ van die kinders van Israel, by koning Salomo in Jerusalem bymekaar laat kom+ om die ark van die verbond+ van Jehovah uit die Stad van Dawid,+ dit wil sê Sion,+ op te bring.