Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 62:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Ook liefderyke goedhartigheid behoort aan u, o Jehovah,+

      Want u vergeld elkeen volgens sy werk.+

  • Prediker 11:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Verbly jou,+ jong man, in jou jeug, en laat jou hart aan jou goed doen in die dae van jou jonkheid, en wandel in die weë van jou hart en in die dinge wat jou oë sien.+ Maar weet dat die ware God jou op grond van al hierdie dinge sal oordeel.+

  • Matteus 12:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Ek sê vir julle dat die mense op die Oordeelsdag rekenskap sal gee+ van elke onvoordelige woord wat hulle spreek;

  • Lukas 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar daar is niks sorgvuldig weggesteek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie.+

  • Handelinge 17:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

  • 1 Korintiërs 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle moet derhalwe niks voor die bestemde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom,+ wat die verborge dinge van die duisternis aan die lig sal bring+ sowel as die planne van die harte openbaar sal maak,+ en dan sal elkeen sy lof van God ontvang.+

  • 2 Korintiërs 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+

  • 1 Timoteus 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Die sondes van party mense is algemeen bekend+ en lei regstreeks tot ’n oordeel, maar wat ander mense betref, hulle sondes word ook later bekend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel