Prediker 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek het my hart daarop gerig om wysheid te ken en om waansin te ken,+ en ek het dwaasheid leer ken,+ dat ook dit ’n gejaag na wind is.+ Prediker 7:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+
17 En ek het my hart daarop gerig om wysheid te ken en om waansin te ken,+ en ek het dwaasheid leer ken,+ dat ook dit ’n gejaag na wind is.+
25 Ek het my daartoe gewend, ja, my hart het,+ om wysheid+ en die rede vir dinge+ te wete te kom en na te vors en te soek, en om die goddeloosheid van sotheid en die dwaasheid van waansin te leer ken;+