18 Kyk! Die beste ding wat ek gesien het, wat mooi is, is dat iemand eet en drink en die goeie sien vir al sy harde werk+ waarmee hy hard werk onder die son gedurende die getal van sy lewensdae wat die ware God hom gegee het, want dit is sy deel.
9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,+ al die dae van jou nietige lewe wat Hy jou onder die son gegee het, al die dae van jou nietigheid, want dit is jou deel in die lewe+ en in jou harde werk waarmee jy hard werk onder die son.