Psalm 22:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+ Psalm 98:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+ Markus 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En dan sal hy die engele uitstuur en sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke, van die einde van die aarde af tot by die einde van die hemel.+
27 Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en tot Jehovah terugkeer.+En al die families van die nasies sal hulle voor u neerbuig.+
3 Hy het gedink aan sy liefderyke goedhartigheid en sy getrouheid aan die huis van Israel.+Al die eindes van die aarde het die redding deur ons God gesien.+
27 En dan sal hy die engele uitstuur en sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke, van die einde van die aarde af tot by die einde van die hemel.+