Jesaja 10:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Daarom sal die ware Heer, Jehovah van die leërs, ’n uitterende siekte oor sy vettes bly stuur,+ en onder sy heerlikheid sal ’n brand bly brand soos die brand van ’n vuur.+ Jesaja 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “En in dié dag sal die heerlikheid van Jakob gering word,+ en selfs die vetheid van sy vlees sal maer word.+
16 Daarom sal die ware Heer, Jehovah van die leërs, ’n uitterende siekte oor sy vettes bly stuur,+ en onder sy heerlikheid sal ’n brand bly brand soos die brand van ’n vuur.+
4 “En in dié dag sal die heerlikheid van Jakob gering word,+ en selfs die vetheid van sy vlees sal maer word.+