Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want kyk! duisternis+ sal die aarde oordek, en dik donkerheid die volksgroepe; maar oor jou sal Jehovah skyn, en oor jou sal sy heerlikheid gesien word.+

  • Lukas 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ’n lig+ om die sluier+ te verwyder van die nasies+ en ’n heerlikheid van u volk Israel.”

  • Handelinge 17:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 God het weliswaar die tye van sulke onkunde oorgesien,+ maar nou sê hy vir die mensdom dat hulle almal oral berou moet hê.+

  • 2 Korintiërs 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en maak ons nie soos toe Moses ’n sluier+ oor sy gesig gesit het sodat die kinders van Israel nie stip kon kyk na die einde+ van wat weggedoen sou word nie.

  • 2 Korintiërs 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 onder wie die god van hierdie stelsel van dinge+ die verstande van die ongelowiges+ verblind het, sodat die verligting+ van die glorieryke goeie nuus+ oor die Christus, wat die beeld+ van God is, nie sou deurskyn nie.+

  • Efesiërs 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 want julle was eens duisternis,+ maar julle is nou lig+ in verband met die Here. Gaan voort om as kinders van die lig te wandel,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel