14 “Uit die hand van Sjeool sal ek hulle loskoop;+ uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Sjeool?+ Medelye sal vir my oë verborge wees.+
54 Maar wanneer hierdie verderflike hom met onverderflikheid beklee en hierdie sterflike hom met onsterflikheid beklee, dan sal die woord vervul word wat geskrywe staan: “Die dood+ is vir ewig verswelg.”+
10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaarwording+ van ons Redder, Christus Jesus, wat die dood tot niet gemaak het+ maar lig+ op lewe+ en onverderflikheid+ gewerp het deur die goeie nuus,+