Eksodus 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En God het verder met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is Jehovah.+ Psalm 97:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die berge het soos was gesmelt weens Jehovah,+Weens die Here van die hele aarde.+ Sefanja 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+
12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+