Psalm 20:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ons sal met vreugde uitroep weens u redding,+En in die naam van ons God sal ons ons vaandels opsteek.+Mag Jehovah al u versoeke vervul.+ Psalm 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 O Jehovah, die koning verbly hom in u sterkte;+En hoe baie wil hy hom tog verbly in u redding!+ Psalm 62:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Ja, my siel wag in stilte op God.+Van hom kom my redding.+ Psalm 95:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+ Miga 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+ Sefanja 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Roep met vreugde uit, o dogter van Sion! Hef ’n gejuig aan,+ o Israel! Verbly en verheug jou van ganser harte, o dogter van Jerusalem!+
5 Ons sal met vreugde uitroep weens u redding,+En in die naam van ons God sal ons ons vaandels opsteek.+Mag Jehovah al u versoeke vervul.+
95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+
7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+
14 Roep met vreugde uit, o dogter van Sion! Hef ’n gejuig aan,+ o Israel! Verbly en verheug jou van ganser harte, o dogter van Jerusalem!+