Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 110:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Hy sal oordeel voltrek onder die nasies;+

      Hy sal ’n oorvloed van lyke veroorsaak.+

      Hy sal beslis die een verpletter wat hoof is oor ’n volkryke land.+

  • Jesaja 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring.

  • Sefanja 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarom, so waar as ek lewe”,+ is die woord van Jehovah van die leërs, die God van Israel, “Moab sal net soos Sodom word,+ en die kinders van Ammon+ soos Gomorʹra, ’n plek vol netels en ’n soutput en ’n verlate woesteny, ja, tot onbepaalde tyd.+ Die oorblywendes van my volk sal hulle plunder, en die oorblyfsel van my nasie sal hulle in besit neem.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel