Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Psalm 48:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 GAAN rondom Sion en trek daaromheen,+Tel sy torings.+ Psalm 127:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+
127 As Jehovah nie die huis bou nie,+Het die bouers tevergeefs hard daaraan gewerk.+As Jehovah nie die stad bewaak nie,+Het die wag tevergeefs wakker gebly.+