Psalm 96:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+ Psalm 97:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+
13 Voor Jehovah. Want hy het gekom;+Want hy het gekom om die aarde te oordeel.+Hy sal die vrugbare land in regverdigheid oordeel+En die volke in sy getrouheid.+