Eksodus 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+ Psalm 106:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Talle kere het hy hulle verlos,+Maar hulle het hulle opstandig gedra in hulle ongehoorsame weg,+En dan is hulle verlaag weens hulle oortreding.+ Spreuke 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+
15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+
43 Talle kere het hy hulle verlos,+Maar hulle het hulle opstandig gedra in hulle ongehoorsame weg,+En dan is hulle verlaag weens hulle oortreding.+
32 Want die afvalligheid+ van die onervarenes sal hulle doodmaak,+ en die gemaksug van die sotte sal hulle vernietig.+