Handelinge 5:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En in die huidige omstandighede sê ek dus vir julle: Moet julle nie met hierdie manne bemoei nie, maar laat staan hulle (want as hierdie plan of hierdie werk uit mense is, sal dit omvergewerp word;+ Handelinge 5:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+
38 En in die huidige omstandighede sê ek dus vir julle: Moet julle nie met hierdie manne bemoei nie, maar laat staan hulle (want as hierdie plan of hierdie werk uit mense is, sal dit omvergewerp word;+
39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+