10 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: “Ons het teen u gesondig,+ omdat ons ons God verlaat het en die Baäls dien.”+
15 Ek sal heengaan, ek sal na my plek terugkeer totdat hulle hulle skuld dra;+ en hulle sal beslis my aangesig soek.+ Wanneer hulle in groot nood verkeer,+ sal hulle my soek.”+