-
Deuteronomium 31:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+
-
-
2 Kronieke 24:20Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
20 En God se gees+ het Sagariʹa,+ die seun van Joʹjada,+ die priester, omhul,+ sodat hy bo die volk opgestaan en vir hulle gesê het: “Só het die ware God gesê: ‘Waarom oortree julle die gebooie van Jehovah, sodat julle nie suksesvol kan wees nie?+ Omdat julle Jehovah verlaat het, sal hý julle verlaat.’”+
-