Genesis 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+ Psalm 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+ Esegiël 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want sy bloed is in hom.+ Op die blink, kaal oppervlak van ’n groot rots het hy dit gesit. Hy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.+ Lukas 11:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 sodat die bloed van al die profete+ wat van die grondlegging van die wêreld af vergiet is, van hierdie geslag geëis kan word,+ Openbaring 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+ Openbaring 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+
10 Hierop het hy gesê: “Wat het jy gedoen? Luister! Jou broer se bloed roep van die grond af na my toe uit.+
12 Want wanneer hy na bloedvergieting soek,+ sal hy beslis aan húlle dink;+Hy sal die geroep van die geteisterdes gewis nie vergeet nie.+
7 Want sy bloed is in hom.+ Op die blink, kaal oppervlak van ’n groot rots het hy dit gesit. Hy het dit nie op die grond uitgegooi om dit met stof te bedek nie.+
50 sodat die bloed van al die profete+ wat van die grondlegging van die wêreld af vergiet is, van hierdie geslag geëis kan word,+
6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+
24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+