Psalm 92:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dié wat in die huis van Jehovah geplant is,+In die voorhowe van ons God,+ hulle sal bloei. Jesaja 37:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En dié van die huis van Juda wat ontkom, dié wat oorbly,+ sal beslis wortelskiet ondertoe en vrugte voortbring boontoe.+ Jesaja 60:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+ Jeremia 30:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En uit hulle sal daar beslis danksegging uitgaan en die geluid van dié wat lag.+ En ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie min word nie;+ en ek sal hulle talryk maak, en hulle sal nie onbeduidend word nie.+ Hosea 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Ek sal vir Israel soos die dou word.+ Hy sal bloei soos die lelie en sal sy wortels uitstoot soos die Liʹbanon.
31 En dié van die huis van Juda wat ontkom, dié wat oorbly,+ sal beslis wortelskiet ondertoe en vrugte voortbring boontoe.+
22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+
19 En uit hulle sal daar beslis danksegging uitgaan en die geluid van dié wat lag.+ En ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie min word nie;+ en ek sal hulle talryk maak, en hulle sal nie onbeduidend word nie.+
5 Ek sal vir Israel soos die dou word.+ Hy sal bloei soos die lelie en sal sy wortels uitstoot soos die Liʹbanon.