Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+

  • Jesaja 49:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! Ek sal my hand na die nasies ophef,+ en vir die volke sal ek my baken oprig.+ En hulle sal jou seuns in die boesem bring, en op die skouer sal hulle jou dogters dra.+

  • Jesaja 62:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 GAAN UIT, gaan uit deur die poorte. Baan die weg van die volk.+ Vul op, vul die grootpad op. Verwyder die klippe.+ Rig ’n baken op vir die volke.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel