7 En hulle het uiteindelik in Egipteland+ gekom, want hulle het nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie; en hulle het geleidelik tot by Tagpanʹhes+ gekom.
13 As my offergawes het hulle vleis bly offer,+ en hulle het dit bly eet waarin Jehovah geen behae geskep het nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en rekenskap eis vir hulle sondes.+ Na Egipte het hulle teruggekeer.+
10 En ek sal hulle uit Egipteland terugbring;+ en uit Assiʹrië sal ek hulle bymekaarmaak;+ en na die land Giʹlead+ en die Liʹbanon sal ek hulle bring, en geen ruimte sal vir hulle gevind word nie.+