-
Daniël 1:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 kinders wat hoegenaamd geen gebrek gehad het nie,+ maar mooi in voorkoms was en insig in alle wysheid gehad het+ en met kennis vertroud was en onderskeidingsvermoë gehad het ten opsigte van wat bekend is,+ en wat ook in staat was om in die paleis van die koning te dien+—en om hulle die skrif en die taal van die Galdeërs te leer.
-