Psalm 81:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar my volk het nie na my stem geluister nie;+En Israel het geen gewilligheid teenoor my getoon nie.+ Jeremia 44:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Wat die woord betref wat jy in die naam van Jehovah tot ons gespreek het, ons luister nie na jou nie;+
11 Maar my volk het nie na my stem geluister nie;+En Israel het geen gewilligheid teenoor my getoon nie.+
16 “Wat die woord betref wat jy in die naam van Jehovah tot ons gespreek het, ons luister nie na jou nie;+