20 Toe het Dawid by Baäl-Peʹrasim+ gekom, en Dawid het hulle daar verslaan. Daarop het hy gesê: “Jehovah het voor my uit deur my vyande gebreek,+ soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hy dié plek Baäl-Peʹrasim+ genoem.
11 Toe het Dawid na Baäl-Peʹrasim+ opgetrek en hulle daar verslaan. Daarop het Dawid gesê: “Die ware God het deur my hand deur my vyande gebreek soos ’n gaping wat deur waters gemaak is.” Daarom het hulle dié plek+ Baäl-Peʹrasim genoem.