Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 24:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+

  • Miga 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+

  • Sefanja 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah sal vreesinboesemend teen hulle wees;+ want hy sal beslis al die gode van die aarde laat wegteer,+ en mense sal hulle voor hom neerbuig,+ elkeen vanuit sy plek, al die eilande van die nasies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel